Aktiwiteite

Weeklikse Aktiwiteite

Spesiale Aktiwiteite sal op ons Facebook blad geadverteer word,
kerk binne 125

Eredienste

Sondae - 09:30
NG Bethal moedergemeente

Kategese

Sondae - 08:15 Geen tydens vakansies
pexels photo 33565388 1

Skrif & Gebed Bybelstudie

Woensdae 18:00 Geen tydens vankansies

Jaarlikse Aktiwiteite

Spesiale Aktiwiteite sal op ons Facebook blad geadverteer word,
NG Bethal Moedergemeente

Basaar - Kuierfees

Eerste naweek van Maart

PIK & Proe NG bethal moedergemeente

Pik & Proe

Prettige kuier geleentheid

PlaasJuppie Fees

Plaaslike fees by
Nagmaal NG bethal moedergemeente

Nagmaaldiens

Ons vier Nagmaal elke kwartaal en op spesiale geleenthede. Dit is vir ons ‘n tyd van afsondering waarin ons die Here se teenwoordigheid soek en fyn luister na wat Hy vir ons wil sê. 

Kontak ons vir doop geleenthede, troues en begrafnisse.

125 Jaar Feesviering Nov 2015 22
IMG 20240203 WA0010
kuierfees 2026 NG bethal moedergemeente
kuierfees ng bethal

Foto Gallery

NG Kerk Bethal is 'n gesinskerk wat saamstaan om projekte aan te pak en nuwe bedieningsgeleenthede te ontdek
376
Vroue aksie NG Bethal moedergemeente
IMG 20240203 WA0008
IMG 20240203 WA0013

Joh 3:7 

Moenie jou verwonder dat Ek vir jou gesê het, julle moet weer gebore word nie. 
Scroll to Top