Bedieninge

Bedieninge by NG bethal moedergemeente

Hands exchanging a donation box filled with items, symbolizing giving and community support.
Fondsinsameling
Ons bied verskeie fondsinsamelingsgeleenthede deur die loop van die jaar aan. Die gewilde Pik & Proe-aand, die Kuierfees, ons eie slaghuis-projek, en vele meer
tee en koffie
Tee & Koffie bediening
Ons behartig die bediening van tee en koffie na afloop van eredienste, asook tydens spesiale geleenthede soos begrafnisse en ander funksies
A home music production setup with a laptop, mixer, and controller on a desk.
Erediens-Musiekbediening
Omvattende reëlings word getref vir alle erediensfunksies: musiek, voorsang, klank en die projektordiens
vroue aksie ng bethal moedergemeente
Vrouediens
Dit sluit Vrouediens-take in, insluitend basaar-reëlings, spyseniering, tee-bediening
A heartfelt image of two elderly individuals holding hands, symbolizing love and support.
BARMHARTIGHEID
Omsien van behoeftige lidmate en gemeenskap. Ons reik ook uit na plaaslike ouetehuise en sopkombuis.
NG Bethal Moedergemeente
Instandhouding
Hierdie bediening fokus op die bewaring en instandhouding van ons kerkgeboue en terrein om 'n veilige en netjiese tuiste vir almal te verseker.
new year background, sunset, beach, silhouettes, jump, jumping, nature, youth, active, happy, pair, girls, young women, people, joy, freedom, seaside, dusk
Kategeseskool
Verantwoordelik vir die strategiese bestuur van die jeugbediening en kategese, in noue samewerking met die leraar en die kerkraad.
Slaghuis Ng bethal moedergemeente
Slaghuis
Het jy ’n passie vir vleisverwerking? Ons het jou hulp nodig! Word deel van ons gemeente se slaghuis-fondsinsameling en help ons met die sny, verwerk en verpakking van vleis.

Donasies & Bestellings

Bydraes of bestellings ten opsigte van hierdie bedieninge kan direk inbetaal word.
Gebruik asb. die bank besonderhede - verwysing jou naam en projek (bv. Susan-vrouediens)
ABSA Bethal
Tjek Rek: 760 580 007
Takkode: 632005

Scroll to Top